Shop
Home Shop LOCKERS

LOCKERS

R280.00R480.00

Lockers is in twee groottes beskikbaar:

  • Lockers is vooruitbetaalbaar. ‘n Locker –nommer word aan die leerder toegeken sodra betaling ontvang is.
  • Leerders sal nie in klastyd toegang tot hul lockers hê nie.
  • Leerders sal toegang hê voor skool, tydens pouse en na skool tot 16:00.
  • Indien ‘n leerder ‘n boek in die locker vergeet tydens klastyd of nalaat om dit huis toe te neem vir huiswerk of toetse, sal die leerder onderhewig wees aan die strafstelsel.
  • Geen plakkers of versierings mag aan die buitekant van die locker aangebring word nie.
  • Elke leerder verskaf sy eie slot en verwyder dit aan die einde van die jaar.
  • Die skool sal nie verantwoordelik gehou word vir enige diefstal of skade uit ‘n locker nie.
  • Lockers is beskikbaar vir graad 4-7 leerders.
Clear
SKU: N/A Category:

Additional information

Grootte

Klein locker, Groot locker