Graad R:
Maandae-Vrydae:
07:30-12:15

Skoolgelde 2026
Indien u maandeliks betaal, is skoolgelde vooruitbetaalbaar voor of op die 7de van elke maand.
Musiekgelde 2026
Kontak vir verdere inligting
Busgelde vir 2026
Ad Hoc Ritte : R150
Maandeliks: R2200
Jaarlikse kontrak (per maand): R1770
Ad Hoc Ritte : R90
Maandeliks: R920
Jaarlikse kontrak (per maand): R750
Ad Hoc Ritte : R90
Maandeliks: R1120
Jaarlikse kontrak (per maand): R950
Ad Hoc Ritte : R90
Maandeliks: R570
Jaarlikse kontrak (per maand): R470
Graad R:
Maandae-Vrydae:
07:30-12:15
Graad 1:
Maandae-Donderdae:
07:30-13:15
Vrydae:
07:30-12:35
Graad 2:
Maandae-Donderdae:
07:30-13:15
Vrydae:
07:30-12:35
Graad 3:
Maandae-Donderdae
07:30-13:45
Vrydae:
07:30-12:35
Graad 4-7:
Maandae-Donderdae:
07:30-13:45
Vrydae:
07:30-13:20
Let wel: Indien ‘n afnaweek op die kwartaalprogram aangedui is, verdaag almal om 12:35 op ‘n Vrydag.

Akkerland is ‘n onafhanklike speelskool met sterk Christelike waardes.
Ons funksioneer onder die sambreel van Worcester-Noord Primêre Skool.
Kontak: Surene Krynauw 073 174 7702
Ons het ‘n stelsel wat in samewerking met ons gedragskode toegepas word. As enige graad 1 – 7- leerder aan sekere vooropgestelde kriteria voldoen, kom hulle in aanmerking vir ‘n spogkaart. Die kaart bied hulle sekere voorregte asook afslag by ‘n groot aantal besighede in Worcester. Die kaart is geldig vir die huidige jaar en ondersteun ons strewe om die positiewe in elke leerder te beklemtoon.
Ons beskik oor uiters modern en goed toegeruste rekenaarsentrums. Alle graad 1-7 leerders neem rekenaaronderrig as skoolvak. Veilige internet en webbladsye is enkele fassiliteite tot ons leerders se beskikking.
Ons is een van die min skole in Suid-Afrika wat hierdie puik kursus van Dr. Kobus Neethling beskikbaar het. Breinprofiele van elke leerder word geneem wat dan ook as riglyn t.o.v. hoërskoolkeuses kan dien.
Robotika-onderrig in die klaskamer gebruik leerdergesentreerde pedagogie om denke te stimuleer. Konstruktivistiese teorie is die basis vir ontdekkingsleer. WNPS het ’n aktiewe robotika- en koderingsklub. Leerders word blootgestel aan elementêre kodering en robotika wat hulle verryk vir die toekomstige veranderinge in die skoolkurrikulum asook moderne wêreld.
Alle graad 5-, 6- en 7 leerders word gedurende die derde kwartaal die geleentheid gebied om die kampe by te woon.